Vai al contenuto principale della pagina

J.C. Steyn en Afrikaans : n Viering



(Visualizza in formato marc)    (Visualizza in BIBFRAME)

Autore: van Coller H.P Visualizza persona
Titolo: J.C. Steyn en Afrikaans : n Viering Visualizza cluster
Pubblicazione: Bloemfontein, : UJ Press, 2019
Descrizione fisica: 1 electronic resource (332 p.)
Soggetto topico: Afrikaans
Soggetto non controllato: Behoedsame skaafwerk
briefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn
Die vergete Verlore vader van J.C. Steyn
Twee terugblikgedigte
Boekensteynfontein
spitsberaad
Toe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was
Onomastiek
Afrikaanse spitse op die leksikografiese landskap
Apokopoësie
’n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd
Die emeritus en die gespreksgroep
’n Kortverhaal
Institusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid – versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning?
klaarpraatgedigte
Geskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans: Wat is daar nog te sê?
Apophrades
’n Gedig
Die identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte
Representasie as strategiese posisionering: J.C. Steyn se biografieë
Oorskryding van kultuurgrense: S.J. du Toit
die koningin van Skeba en Egipte
die evolusie van skryf
’n Argument vir verraad en verset
dramatologies gelees
Persona (resp. second.): Van NiekerkAngelique
OdendaalBernard
van CollerH.P
Sommario/riassunto: Met J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer – belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ’n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ’n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die “grens-gegewe”: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre.
Altri titoli varianti: J.C. Steyn en Afrikaans
Titolo autorizzato: J.C. Steyn en Afrikaans  Visualizza cluster
ISBN: 1-928424-33-3
Formato: Materiale a stampa
Livello bibliografico Monografia
Lingua di pubblicazione: Afrikaans
Record Nr.: 9910639977303321
Lo trovi qui: Univ. Federico II
Opac: Controlla la disponibilità qui