04381nam 2200685z- 450 991063997730332120230206170845.01-928424-33-3(CKB)4100000009513126(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/96043(EXLCZ)99410000000951312620202301d2019 |y 0afrurmn|---annantxtrdacontentcrdamediacrrdacarrierJ.C. Steyn en Afrikaansn VieringBloemfonteinUJ Press20191 electronic resource (332 p.)1-928424-32-5 Met J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer – belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ’n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ’n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die “grens-gegewe”: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre.J.C. Steyn en AfrikaansAfrikaansbicsscBehoedsame skaafwerkbriefwisseling tussen Elize Botha en Jaap SteynDie vergete Verlore vader van J.C. SteynTwee terugblikgedigteBoekensteynfonteinspitsberaadToe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls wasOnomastiekAfrikaanse spitse op die leksikografiese landskapApokopoësie’n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se SpertydDie emeritus en die gespreksgroep’n KortverhaalInstitusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid – versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning?klaarpraatgedigteGeskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans: Wat is daar nog te sê?Apophrades’n GedigDie identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifteRepresentasie as strategiese posisionering: J.C. Steyn se biografieëOorskryding van kultuurgrense: S.J. du Toitdie koningin van Skeba en Egiptedie evolusie van skryf’n Argument vir verraad en versetdramatologies geleesAfrikaansvan Coller H.Pedt1290743Van Niekerk AngeliqueedtOdendaal Bernardedtvan Coller H.PothVan Niekerk AngeliqueothOdendaal BernardothBOOK9910639977303321J.C. Steyn en Afrikaans3021574UNINA