1.

Record Nr.

UNINA9910778963603321

Autore

Berrouk Abdallah Sofiane

Titolo

Stochastic Lagrangian modeling for large eddy simulation of dispersed turbulent two-phase flows [[electronic resource] /] / authored by Abdallah Sofiane Berrouk

Pubbl/distr/stampa

Sharjah, United Arab Emirates, : Bentham Science Publishers, [2011]

Descrizione fisica

1 online resource (130 p.)

Disciplina

551.51/5

Soggetti

Atmospheric turbulence

Lingua di pubblicazione

Inglese

Formato

Materiale a stampa

Livello bibliografico

Monografia

Note generali

Description based upon print version of record.

Nota di bibliografia

Includes bibliographical references and index.

Nota di contenuto

01 Title.pdf; 02 Cover Page; 03 REVISED eBooks End User License Agreement-Website; 04 DEDICATION; 05 CONTENTS; 06 Foreword; 07 PREFACE; 08 CHAPTER 1; 09 CHAPTER 2; 10 CHAPTER 3; 11 CHAPTER 4; 12 CHAPTER 5; 13 CHAPTER 6; 14 CHAPTER 7; 15 CHAPTER 8; 16 Appendix A; 17 Appendix B; 19 Glossary; 20 Author Index; 21 Subject Index

Sommario/riassunto

Understanding the dispersion and the deposition of inertial particles convected by turbulent flows is a domain of research of considerable industrial interest. Inertial particle transport and dispersion are encountered in a wide range of flow configurations, whether they are of industrial or environmental character. Conventional models for turbulent dispersed flows do not appear capable of meeting the growing needs of chemical, mechanical and petroleum industries in this regard and physical environment testing is prohibitive. Direct Numerical Simulation (DNS) and Large Eddy Simulation (LES) ha



2.

Record Nr.

UNINA9910639977303321

Titolo

J.C. Steyn en Afrikaans : 'n viering / / redakteurs: Angelique van Niekerk, H.P. (Hennie) van Coller, Bernard Odendaal

Pubbl/distr/stampa

[Bloemfontein, South Africa], : Sunbonani Scholar, 2019

ISBN

978-1-928424-33-8

Descrizione fisica

1 electronic resource (332 p.)

Altri autori (Persone)

SteynJ. C (Jacob Cornelius)

Disciplina

439.36

Soggetti

Afrikaans language - History

Afrikaans

Lingua di pubblicazione

Afrikaans

Formato

Materiale a stampa

Livello bibliografico

Monografia

Nota di contenuto

Waaroor, en waarom, hierdie boek? -- Behoedsame skaafwerk : Die briefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn -- Die vergete Verlore vader van J.C. Steyn -- Toe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was -- Afrikaans spitse op die leksikografiese landskap -- 'n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd -- Institusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid : versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning? -- Geskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans : Wat is daar nog te sê? -- Die identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte -- Representasie as strategiese posisionering : J.C. Steyn se biografieë van Piet Cillié en M.E.R. -- Oorskryding van kultuurgrense : S.J. du Toit, die koningin van Skeba en Egipte -- 'n Argument vir verraad en verset : J.C. Steyn se Dagboek van 'n verraaier, dramatologies gelees -- Oor die bydraers tot hierdie boek.

Sommario/riassunto

Met J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer – belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die



verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ’n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ’n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die “grens-gegewe”: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre.