LEADER 04393nam 2200457z- 450 001 9910639977303321 005 20251116175255.0 010 $a978-1-928424-33-8 035 $a(CKB)4100000009513126 035 $a(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/96043 035 $a(EXLCZ)994100000009513126 100 $a20202301d2019 |y 0 101 0 $aafr 135 $aurmn|---annan 181 $ctxt$2rdacontent 182 $cc$2rdamedia 183 $acr$2rdacarrier 200 10$aJ.C. Steyn en Afrikaans $e'n viering /$fredakteurs: Angelique van Niekerk, H.P. (Hennie) van Coller, Bernard Odendaal 210 $a[Bloemfontein, South Africa] $cSunbonani Scholar$d2019 215 $a1 electronic resource (332 p.) 311 08$aPrint version: J.C. Steyn en Afrikaans : 'n viering Bloemfontein : Sunbonani Scholar, 2019. 1-928424-32-5 978-1-928424-32-1 327 $aWaaroor, en waarom, hierdie boek? -- Behoedsame skaafwerk : Die briefwisseling tussen Elize Botha en Jaap Steyn -- Die vergete Verlore vader van J.C. Steyn -- Toe die Derde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die eerste Afrikaanse woordelys en spelreëls was -- Afrikaans spitse op die leksikografiese landskap -- 'n Sosiolinguistiese bespreking van die taalgebruiksvergestalting van bejaardheid in Elsa Joubert se Spertyd -- Institusionele taalbeleid en akademiese taalbeleid : versoenbaar binne taal-in-onderwysbeplanning? -- Geskiedskrywing en beskrywing van Afrikaans : Wat is daar nog te sê? -- Die identiteit van die verbeelde Afrikaanssprekende gemeenskap soos vergestalt in gedrukte advertensies uit kommersiële tydskrifte -- Representasie as strategiese posisionering : J.C. Steyn se biografieë van Piet Cillié en M.E.R. -- Oorskryding van kultuurgrense : S.J. du Toit, die koningin van Skeba en Egipte -- 'n Argument vir verraad en verset : J.C. Steyn se Dagboek van 'n verraaier, dramatologies gelees -- Oor die bydraers tot hierdie boek. 330 $aMet J.C. Steyn en Afrikaans ? ?n viering huldig ?n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk ? as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer ? belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ?n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ?n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die ?grens-gegewe?: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre. 517 $aJ.C. Steyn en Afrikaans 606 $aAfrikaans language$xHistory 606 $aAfrikaans$2bicssc 615 0$aAfrikaans language$xHistory. 615 7$aAfrikaans 676 $a439.36 701 $aSteyn$b J. C$g(Jacob Cornelius)$01882787 702 $avan Coller$b H.P$4edt 702 $aVan Niekerk$b Angelique$4edt 702 $aOdendaal$b Bernard$4edt 702 $aVan Coller$b H. P$4oth 702 $aVan Niekerk$b Angelique$4oth 702 $aOdendaal$b Bernard$4oth 906 $aBOOK 912 $a9910639977303321 996 $aJ.C. Steyn en Afrikaans$94498242 997 $aUNINA 999 $z1-928424-32-5