Vai al contenuto principale della pagina

Kaapstad se 'Streetgate' : Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)



(Visualizza in formato marc)    (Visualizza in BIBFRAME)

Autore: Moll Johan C Visualizza persona
Titolo: Kaapstad se 'Streetgate' : Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002) Visualizza cluster
Pubblicazione: Bloemfontein, : UJ Press, 2014
Descrizione fisica: 1 electronic resource (235 p.)
Soggetto topico: Political science & theory
Soggetto non controllato: history
politics
Cape Town
Peter Marais
Gerald Morkel
taalregtemonitor
language rights monitor
kaapstad
straatherbenoemingsplan
straatherbenoeming
politiek
de klerk
mandela
suid-afrika
heath-verslag
Sommario/riassunto: Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein
Altri titoli varianti: Kaapstad se 'Streetgate'
Titolo autorizzato: Kaapstad se 'Streetgate  Visualizza cluster
ISBN: 1-920382-59-3
Formato: Materiale a stampa
Livello bibliografico Monografia
Lingua di pubblicazione: Afrikaans
Record Nr.: 9910619477103321
Lo trovi qui: Univ. Federico II
Opac: Controlla la disponibilità qui