LEADER 02566nam 2200505z- 450 001 9910619477103321 005 20230207204950.0 010 $a1-920382-59-3 035 $a(CKB)4100000011809063 035 $a(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93329 035 $a(EXLCZ)994100000011809063 100 $a20202210d2014 |y 0 101 0 $aafr 135 $aurmn|---annan 181 $ctxt$2rdacontent 182 $cc$2rdamedia 183 $acr$2rdacarrier 200 10$aKaapstad se 'Streetgate'$ePolitieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002) 210 $aBloemfontein$cUJ Press$d2014 215 $a1 electronic resource (235 p.) 311 $a1-920382-58-5 330 $aVandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein 517 $aKaapstad se 'Streetgate' 606 $aPolitical science & theory$2bicssc 610 $ahistory 610 $apolitics 610 $aCape Town 610 $aPeter Marais 610 $aGerald Morkel 610 $ataalregtemonitor 610 $alanguage rights monitor 610 $akaapstad 610 $astraatherbenoemingsplan 610 $astraatherbenoeming 610 $apolitiek 610 $ade klerk 610 $amandela 610 $asuid-afrika 610 $aheath-verslag 615 7$aPolitical science & theory 700 $aMoll$b Johan C$4auth$01285367 906 $aBOOK 912 $a9910619477103321 996 $aKaapstad se 'Streetgate$93036937 997 $aUNINA