02566nam 2200505z- 450 991061947710332120230207204950.01-920382-59-3(CKB)4100000011809063(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93329(EXLCZ)99410000001180906320202210d2014 |y 0afrurmn|---annantxtrdacontentcrdamediacrrdacarrierKaapstad se 'Streetgate'Politieke Maneuvers en die Peter Marais Debakel (1999-2002)BloemfonteinUJ Press20141 electronic resource (235 p.)1-920382-58-5 Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, BloemfonteinKaapstad se 'Streetgate'Political science & theorybicsschistorypoliticsCape TownPeter MaraisGerald Morkeltaalregtemonitorlanguage rights monitorkaapstadstraatherbenoemingsplanstraatherbenoemingpolitiekde klerkmandelasuid-afrikaheath-verslagPolitical science & theoryMoll Johan Cauth1285367BOOK9910619477103321Kaapstad se 'Streetgate3036937UNINA