Vai al contenuto principale della pagina

Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017) : Vanaf “taaltameletjie” tot volskaalse “taaloorlog”



(Visualizza in formato marc)    (Visualizza in BIBFRAME)

Autore: Moll Johan C Visualizza persona
Titolo: Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017) : Vanaf “taaltameletjie” tot volskaalse “taaloorlog” Visualizza cluster
Pubblicazione: Bloemfontein, : UJ Press, 2018
Descrizione fisica: 1 electronic resource (368 p.)
Soggetto topico: Language teaching & learning (other than ELT)
linguistics
Soggetto non controllato: Afrikaans
Afrikaanssprekende(s)
aktivisties
diversiteit
dubbelmedium
Engelssprekendes
FAK
geregtigheid
Grondwet
media
meertaligheid
moedertaalsentiment
moedertaalonderrig
Stellenbosch
taalbeleid
taalapartheid
taalkwessies
taalstryders
transformasie
verengelsing
Sommario/riassunto: Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
Altri titoli varianti: Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd
Titolo autorizzato: Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)  Visualizza cluster
ISBN: 1-928424-23-6
Formato: Materiale a stampa
Livello bibliografico Monografia
Lingua di pubblicazione: Afrikaans
Record Nr.: 9910619478103321
Lo trovi qui: Univ. Federico II
Opac: Controlla la disponibilità qui