LEADER 03244nam 2200589z- 450 001 9910619478103321 005 20230207204802.0 010 $a1-928424-23-6 035 $a(CKB)4100000009513103 035 $a(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93324 035 $a(EXLCZ)994100000009513103 100 $a20202210d2018 |y 0 101 0 $aafr 135 $aurmn|---annan 181 $ctxt$2rdacontent 182 $cc$2rdamedia 183 $acr$2rdacarrier 200 10$aUniversiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)$eVanaf ?taaltameletjie? tot volskaalse ?taaloorlog? 210 $aBloemfontein$cUJ Press$d2018 215 $a1 electronic resource (368 p.) 311 $a1-928424-22-8 330 $aHierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ?n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie ? Die Burger, Volksblad en Beeld ? wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ?n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ?n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ?n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ?n verwikkelde taalstryd. 517 $aUniversiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd 606 $aLanguage teaching & learning (other than ELT)$2bicssc 606 $alinguistics$2bicssc 610 $aAfrikaans 610 $aAfrikaanssprekende(s) 610 $aaktivisties 610 $adiversiteit 610 $adubbelmedium 610 $aEngelssprekendes 610 $aFAK 610 $ageregtigheid 610 $aGrondwet 610 $amedia 610 $ameertaligheid 610 $amoedertaalsentiment 610 $amoedertaalonderrig 610 $aStellenbosch 610 $ataalbeleid 610 $ataalapartheid 610 $ataalkwessies 610 $ataalstryders 610 $atransformasie 610 $averengelsing 615 7$aLanguage teaching & learning (other than ELT) 615 7$alinguistics 700 $aMoll$b Johan C$4auth$01285367 906 $aBOOK 912 $a9910619478103321 996 $aUniversiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd (2003-2017)$93019546 997 $aUNINA