Vai al contenuto principale della pagina

Graad R in Perspektief : 'n Akademiese en Praktykgerigte Handleiding Vir Onderrig in Graad R



(Visualizza in formato marc)    (Visualizza in BIBFRAME)

Autore: Pepler Anel Visualizza persona
Titolo: Graad R in Perspektief : 'n Akademiese en Praktykgerigte Handleiding Vir Onderrig in Graad R Visualizza cluster
Pubblicazione: Stellenbosch : , : African Sun Media, , 2015
©2015
Edizione: 1st ed.
Descrizione fisica: 1 online resource (259 pages)
Disciplina: 370
Soggetto topico: Education - Philosophy
Educational anthropology
Nota di contenuto: Intro -- EENHEID 1 -- Module 1 Belangrikheid van vroeëkindontwikkeling -- Lesing 1 Algemene inligting -- 1.1.2 Versorging -- 1.1.3 Kompensatoriese onderwys -- 1.1.4 Agterstande -- 1.1.5 Skoolgereedheid -- 1.1.6 Die noodsaaklikheid van vroeëkindontwikkeling -- 1.1.7 Agtergrond en opleiding van die opvoeder in -- die vroeëkindontwikkelingsfase -- Lesing 2 Historiese perspektief -- 1.2.2 Opvoedingsdoelstellings uit die verlede -- 1.2.3 Die vroeë Christelike opvoedingsdoelstellings tot 500 nC -- 1.2.4 Die realisme -- 1.2.5 Die sielkundige rigting -- 1.2.6 Die natuurwetenskaplike rigting -- 1.2.7 Die twintigste eeu -- 1.2.8 Ontwikkelingsielkundiges -- Lesing 3 Historiese perspektief - Vroeëkindontwikkeling (VKO/ECD) in die RSA -- 1.3.2 Onderwys in vroeëkindontwikkeling -- EENHEID 2 -- Module 1 Die onderwyser -- Lesing 1 Ingesteldheid van die onderwyser -- 1.1.2 Houding van die onderwyser -- 1.1.3 Eienskappe van die onderwyser -- 1.1.4 Vaardighede van die onderwyser -- Lesing 2 Rolle van die onderwyser -- 1.2.2 Bewerkstellig interaksie -- 1.2.3 Versorging -- 1.2.4 Fasilitering -- 1.2.5 Mediasie -- 1.2.6 Konflikhantering -- 1.2.7 Dissiplinering -- 1.2.8 Beplanning -- 1.2.9 Verryking -- 1.2.10 Probleemoplossing -- 1.2.11 Voorspraak -- 1.2.12 Voortgesette leer en ontwikkeling -- Lesing 3 Vereistes waaraan die onderwyser moet voldoen -- 1.3.2 Doelgerigtheid -- 1.3.3 Kennis -- 1.3.4 Seleksie en ordening van inhoud -- Lesing 4 Beplanning van die dagprogram -- 1.4.2 Tydindeling -- 1.4.3 Voorgestelde indeling van die dagprogram -- Tydstoewysing -- 1.4.4 Kenmerke van 'n suksesvolle dagprogram -- EENHEID 3 -- Module 1 Onderrig in graad R -- Lesing 1 Onderrigbenadering -- 1.1.2 Die informele benadering -- 1.1.3 Kindgesentreerde benadering -- 1.1.4 Die geïntegreerde benadering -- Lesing 2 Die omgewing -- 1.2.2 Die ruimte.
1.2.3 'n Kindvriendelike en stimulerende omgewing -- 1.2.4 'n Gestruktureerde omgewing -- Module 2 Onderrig van graad R‑leerders -- Lesing 1 Onderrigbeginsels -- 2.1.2 Didaktiese beginsels -- 2.1.3 Onderrig versus begeleiding -- 2.1.4 Begeleidingsaksies -- 2.2.2 Kommunikatiewe metodes -- 2.2.3 Die speelmetode -- 2.2.4 Onderrig wat op self‑doen baseer is -- 2.2.5 Wyses van onderrig -- Lesing 3 Aanbieding -- 2.3.2 Beplanning -- 2.2.3 Die Les -- Lesing 4 Onderrigstrategieë -- 2.4.2 Taalgebruik -- 2.4.3 Lyftaal -- 2.4.4 Bewegings/ Aksies -- 2.4.5 Liedjies en rympies -- 2.4.6 Speletjies -- 2.4.7 Humor -- Module 3 Onderrig van graad R‑leerders -- Lesing 1 Die diverse onderwyssituasie in RSA -- 3.1.2 Sosio‑kulturele teorie -- 3.1.3 Kultureel‑responsiewe teorie -- 3.1.4 Die ekologiese teorie -- EENHEID 4 -- Module 1 Kinderontwikkeling -- Lesing 1 Groei, ryping en ontwikkeling -- 1.1.2 Groei -- 1.1.3 Ryping -- 1.1.4 Ontwikkeling -- 1.1.5 Persoonlikheidsontwikkeling -- Lesing 2 Leer by die jong kind -- 1.2.2 Begripsverklarings -- 1.2.3 Leer deur sy liggaam -- 1.2.4 Leer deur die sintuie -- 1.2.5 Leer deur selfdoen -- Lesing 3 Ontwikkeling van die drie‑, vier‑, vyf‑, en sesjarige -- 1.3.2 Fisieke ontwikkeling -- 1.3.3 Kognitiewe ontwikkeling -- 1.3.4 Sosiale ontwikkeling -- 1.3.5 Emosionele ontwikkeling -- 1.3.6 Normatiewe ontwikkeling -- Module 2 Die sesjarige leerder in graad R -- Lesing 1 Fisieke ontwikkeling -- 2.1.2 Liggaamlike groei -- 2.1.3 Grootspierontwikkeling -- 2.1.4 Fynspierontwikkeling -- 2.1.5 Breinontwikkeling -- 2.1.6 Perseptuele ontwikkeling -- Lesing 2 Kognitiewe ontwikkeling -- 2.2.2 Die effek van stimulering op kognitiewe vlak -- 2.2.4 Die sesjarige se vlak van kognisie -- 2.2.5 Die geheue van die sesjarige -- Lesing 3 Sosiale ontwikkeling van die sesjarige -- 3.3.2 Sosialisering -- 3.3.3 Sosiaal‑georiënteerde teorieë.
3.3.4 Pro‑sosiale en antisosiale gedrag -- 3.3.5 Sosiale ontwikkeling van die graad R‑leerder -- 3.3.6 Sosialiseringskontakte -- 3.3.7 Die ouer as vennoot -- Lesing 4 Emosionele ontwikkeling van die sesjarige -- 4.4.2 Faktore wat emosionele ontwikkeling beïnvloed -- 4.4.3 Ontwikkeling van emosies -- 4.4.4 Teorieë aangaande emosionele ontwikkeling -- Lesing 5 Normatiewe ontwikkeling van die sesjarige leerder -- 5.5.2 Die ontwikkeling van norme en waardes -- 5.5.3 Onderrigprogram -- EENHEID 5 -- Module 1 Spel by die jong kind -- Lesing 1 Waarde van spel -- 1.1.2 Spel in die kurrikulum -- 1.1.3 Kenmerke van spel -- 1.1.4 Die waarde van spel -- Lesing 2 Algemene voorwaardes vir spel -- 1.2.2 Fisieke omstandighede -- 1.2.3 Emosionele omstandighede -- Lesing 3 Ontwikkeling van spel -- 1.3.2 Vlakke van ontwikkeling in spel -- 1.3.3 Soorte spel -- 1.3.4 Verskillende kategorieë van spel -- Module 2 Vryspel -- Lesing 1 Algemeen -- 2.1.2 Vryspel in die dagprogram -- 2.1.3 Integrasie van spel -- 2.1.4 Doelstellings van vryspel -- Lesing 2 Buitespel -- 2.2.2 Voorwaardes vir buitespel -- 2.2.3 Basiese buitespel‑aktiwiteite -- Lesing 3 Binnespel -- 3.3.2 Uitleg van verskillende areas -- Lesing 4 Die rol van die onderwyser tydens vryspel -- 4.4.2 Beplanning -- 4.4.4 Aanbieding -- 4.4.5 Dissipline en veiligheid -- 4.4.6 Entoesiasme -- Module 3 Onderwysergerigte spelaktiwiteite -- Lesing 1 Gestruktureerde aktiwiteite deur die onderwyser -- 3.1.3 Voorwaardes vir onderwysergestruktureerde aktiwiteite -- 3.1.4 Doelstellings -- Lesing 2 Die rol van die onderwyser tydens onderwysgestruktureerde aktiwiteite -- 3.2.2 Beginsels by beplanning van onderwysergestruktureerde spel -- 3.2.4 Komponente van onderwysgestruktureerde aktiwiteite -- EENHEID 6 -- Module 1 Roetine-aktiwiteite in graad R -- Lesing 1 Roetine tydens die dagprogram -- 1.1.2 Waarde.
1.1.3 Roetine-aktiwiteite vir die voorskoolse groep en graad R -- Lesing 2 Assessering tydens roetine-aktiwiteite -- 1.2.2 Riglyne vir assessering -- BIBLIOGRAFIE -- _GoBack -- _GoBack -- _GoBack.
Sommario/riassunto: Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeëkindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus lê op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto's.
Titolo autorizzato: Graad R in Perspektief  Visualizza cluster
ISBN: 1-919985-61-1
Formato: Materiale a stampa
Livello bibliografico Monografia
Lingua di pubblicazione: Afrikaans
Record Nr.: 9910807426603321
Lo trovi qui: Univ. Federico II
Opac: Controlla la disponibilità qui