Vai al contenuto principale della pagina

Die Verhaal Van Die Griekse Taal Oor 35 Eeue Heen



(Visualizza in formato marc)    (Visualizza in BIBFRAME)

Autore: van Wyk Kruger Gerrit Visualizza persona
Titolo: Die Verhaal Van Die Griekse Taal Oor 35 Eeue Heen Visualizza cluster
Pubblicazione: Stellenbosch : , : African Sun Media, , 2017
©2017
Edizione: 1st ed.
Descrizione fisica: 1 online resource (492 pages)
Disciplina: 480.9
Soggetto topico: Greek language - History
Nota di contenuto: Intro -- Titelblad -- Inhoudsopgawe -- Illustrasielys -- Hebreeuse alfabet -- Griekse alfabet -- 87 Lineêr-B skryftekens -- Homeros -- Sophokles -- Ménandros -- Thoukudides -- Plato -- Aristoteles -- Isokrates -- Demosthenes -- Geskrewe oud-Griekse manuskrip -- Sappho en Alkaios -- Sappho -- Vooraf: 'n Belangrike oriëntasie vir die leser -- 1. Inleiding -- 1.1 Grieks versus Afrikaans -- 1.2 Graecum est, non potest legi -- 1.3 Die ses fases van Grieks van die Griekse taal -- 1.4 Die Indo-Germaanse tale Grieks en Afrikaans met 'n eie letterkunde -- 1.5 Herkoms van die Griekse alfabet en die aard van die oud-Griekse boek en teks -- 1.6 Herodotos oor die oorsprong van die Griekse alfabet -- 1.7 Die spykerskrifte van die Ooste -- 1.8 Hoe het die Griekse alfabet ontwikkel uit die "Fenisiese skryftekens"? -- 1.9 Herkoms van die Afrikaanse alfabet -- 1.10 Hoe het 'n oud-Griekse teks gelyk? -- 1.11 Griekse paleografie -- 1.12 Literatuuraangawe by die studie van die Griekse paleografie -- 1.13 Ligature en afkortings -- 1.14 Die oud-Griekse tekskritiek -- 1.15 Recensio -- 1.16 Examinatio -- 1.17 Emendatio -- 1.18 Literatuur by die oud-Griekse tekskritiek -- 1.19 Teksbederwe -- 1.20 Boustrophêdón-styl -- 1.21 Scriptio continua -- 1.22 Interpunksie -- 1.23 Die oud-Griekse liriese tekste -- 1.24 Die oud-Griekse dramatekste -- 1.25 Scholia -- 1.26 Teksillustrasies -- 1.27 Die aksentuering van die Griekse woord -- 1.28 Die uitspraak van Griekse woorde -- 1.29 Die transmissie-geskiedenis van die oud-Griekse tekste -- 1.30 Aristoteles en Oosterse vertalings van oud-Griekse tekste -- 1.31 Ook Afrikaans praat Grieks -- 2. Die Ontsyfering van Sillabiese Lineêr-B as 'n Oervorm van Grieks -- 2.1 John Chadwick en Michael Ventris -- 2.2 Sir Arthur Evans -- 2.3 Arkado-Cipries -- 2.4 'n Vollediger geskiedenis van die Dígamma (F), die "w"-klank in Grieks.
3. Homerus se Epiese Argaïese Grieks -- 3.1 Die Homeriese versmaat -- 3.2 Homerus se gebruik van sieradjektiewe (epitheta ornantia) -- 3.3 Homerus se gebruik van die vergelyking -- 3.4 Homerus se gebruik van die formulêre vers -- 3.5 Homerus se gebruik en vermenging van oud-Griekse dialekte -- 3.6 Die oud-Griekse dialektologie -- 3.7 Oos-Grieks -- 3.8 Wes-Grieks -- 4. Die Goue Era van Klassieke Grieks: Die Eeu van Perikles -- 4.1 Geboorteplek en herkoms van die Klassieke Griekse skrywers -- 4.2 Die tipering van die Klassieke Griekse letterkunde -- 4.2.1 Eenvoud en klaarheid in siening en beelding -- 4.2.2 Volmaaktheid van vorm en inhoud -- 4.2.3 Universaliteit en tydloosheid -- 4.2.4 Die oud-Grieke het geskryf vir die oor, nie vir die oog nie -- 4.2.5 In die Griekse grámmata ontmoet letterkunde en wetenskap mekaar -- 4.3 Die oud-Griekse literêre dialekte -- 4.4 Klassieke Grieks as taal -- 4.5 'n Paar van die hoofkenmerke van Klassieke Grieks as taal -- 4.6 Waarom "klassiek"? -- 4.7 Waar kom die woorde "Grieks" en "Griekeland" vandaan? -- 4.8 Indeling van die oud-Griekse letterkunde in sy literêre tydvakke -- 4.8.1 Die vroeg-klassieke tydvak van vóór 480 v.C. -- 4.8.2 Die eintlike (Attiese) klassieke tydvak -- 4.9 Genres in Grieks geskep in die ná-klassieke tydvak -- 4.10 Die belangrikste skrywers volgens genre in Klassieke Grieks -- 4.11 Literatuur by die studie van die Klassieke Griekse letterkunde -- 4.12 Grammatikaskrywing van Klassieke Grieks -- 5. Die Era van Hellenistiese en Hellenisties-Romeinse Grieks -- 5.1 Inleiding -- 5.2 Die Grieks van die Nuwe Testament -- 5.2.1 Gustav Adolf Deissmann -- 5.2.2 James Hope Moulton -- 5.2.3 Die ontdekking van papiri in Egipte -- 5.3 Hoofkenmerke van die Grieks van die Nuwe Testament -- 5.3.1 Afstomping van Attiese finesse in modi, genera, voorsetsels en modale partikels.
5.3.2 Vereenvoudiging en normalisering in Nuwe-Testamentiese taalontwikkeling -- 5.3.3 Nuwe-Testamentiese Grieks word in meer as een opsig analities -- 5.3.4 'n Meer forse en beklemtoonde wyse van uitdrukking (soos by die volkstaal) -- 5.3.5 Ortografiese wisselinge -- 5.3.6 Leksikografiese uitbreidings en wysigings -- 5.4 Getuienis van die Egiptiese papiri, ostraka en inskripsies -- 5.5 Tipiese sintaktiese styleienaardighede in Nuwe-Testamentiese Grieks -- 5.6 Die Nuwe Testament: 'n Hebreeuse dokument in Grieks -- 5.7 Desiderius Erasmus en die Griekse Nuwe Testament vis-à-vis die Latynse Vulgaat -- 5.8 Presies wat is Nuwe-Testamentiese Grieks? -- 5.9 Die Semitiese element in Nuwe-Testamentiese Grieks -- 5.9.1 Die Septuagint -- 5.9.1.1 Die brief van Aristeas oor die ontstaan van die Septuagint -- 5.9.2 Die bestaan van Aramese bronne by die Nuwe-Testamentiese Evangelies -- 5.9.3 Die bestaan van 'n Joods-Griekse dialek -- 5.9.4 Die gebruik van Grieks in 'n Griekssprekende sinagoge -- 5.9.5 Die Joodse agtergrond van die Nuwe-Testamentiese skrywers -- 5.10 Die Nuwe-Testamentiese taalsituasie en die taal wat Jesus gepraat het -- 5.11 Leksikale Semitismes in die Griekse Nuwe Testament -- 5.12 Leenvertalings uit Hebreeus -- 5.13 Leenwoorde -- 5.14 Idiomatiese en sintaktiese Semitismes in Nuwe-Testamentiese Grieks -- 5.15 Egte Semitismes in Nuwe-Testamentiese Grieks -- 5.16 Sekondêre Semitismes in Nuwe-Testamentiese Grieks -- 5.17 "Toevallige" Semitismes in Nuwe-Testamentiese Grieks -- 5.18 "Foutiewe" vertalings uit die Aramees -- 5.19 Aanvullende literatuur by die Semitismes in die Griekse Nuwe Testament -- 5.20 Inleidende grammatikas by die Griekse Nuwe Testament -- 5.21 Meer gevorderde grammatikas van die Griekse Nuwe Testament -- 5.22 Leksika van Nuwe-Testamentiese Grieks -- 5.23 Die literêre Koinê-skrywers -- 5.23.1 Polubios -- 5.23.2 Strabo.
5.23.3 Epictetus -- 5.23.4 Ploutarchos -- 5.23.5 Flavius Josephus -- 5.23.6 Diodorus Siculus -- 5.23.7 Pausanias -- 5.23.8 Ménandros -- 5.23.9 Kallimachos -- 5.23.10 Apollonius Rhodius -- 5.23.11 Aratos -- 5.23.12 Babrius -- 5.23.13 Diogenes Laërtius -- 5.23.14 Flavius Philostratus -- 5.23.15 Timaeus -- 5.23.16 Appianus -- 5.23.17 Cassius Dio -- 5.23.18 Posidonius -- 5.23.19 Archimedes -- 5.23.20 Claudius Ptolemaeus -- 5.23.21 Marcus Aurelius -- 5.23.22 Publius Aelius Aristides -- 5.23.23 Libanius -- 5.23.24 Themistius -- 5.23.25 Himerius -- 5.23.26 Theophrastos -- 5.23.27 Athenaeus van Naukratis -- 5.23.28 Johannes Stobeús -- 5.23.29 Dionusius van Halikarnassos -- 5.23.30 Krates van Mallos -- 5.23.31 Hêsuchios -- 5.23.32 Dionusius Thrax -- 6. Die Bisantyse [Middeleeuse] Letterkunde -- 6.1 Inleiding -- 6.2 Karl Krumbacher, grondlegger van die Grieks-Bisantynse studies -- 6.3 Die "Klein Renaissance" in Konstantinopel -- 6.3.1 Photius -- 6.3.2 Aretas -- 6.3.3 Die Suda -- 6.4 Die Palatynse Antologie -- 6.4.1 Eustathius -- 6.4.2 Johannes Tzetzes -- 6.4.3 Michael Choniates -- 6.4.4 Anna Comnena -- 6.4.5 Joannes Malalas -- 6.5 Die Palaeologaanse Renaissance -- 6.5.1 Maximus Planudes -- 6.5.2 Demetrius Triclinius -- 6.6 Die Europese Renaissance -- 6.6.1 Konstantyn Laskaris -- 6.6.2 Manuel Chrusoloras -- 6.6.3 Johannes Bessarion -- 6.6.4 Angelo Poliziano -- 6.7 Die neo-Attisisme en die Tweede Sofisme -- 6.8 Weer eens Alexander die Grote se rol -- 6.9 Die Tweede Sofisme -- 6.9.1 Purrho van Elis -- 6.9.2 Diogenes van Sinope -- 6.10 Die neo-Attisisme -- 6.10.1 Dionusius van Halikarnassos -- 6.10.2 Julius Pollux -- 6.10.3 Phrunichos Arabius -- 6.10.4 Moeris -- 6.10.5 Aelius Aristides -- 6.10.6 Lucius Apuleius -- 6.10.7 Dio(n) Chrusostomos -- 6.10.8 Favorinus -- 6.10.9 Marcus Cornelius Fronto -- 6.10.10 Herodes Atticus.
6.10.11 Lucianus van Samosata -- 6.11 Literêre genres van die Bisantynse tydvak -- 6.11.1 Die Grieks-Hellenistiese geskiedskrywing -- 6.11.2 Die Grieks-Bisantynse poësie, sekulêr en religieus -- 6.11.3 Die Grieks-Bisantynse romanskrywing -- 6.11.4 Die Juridiese geskrifte van die Bisantynse tydvak -- 6.11.5 Die Tweede Sofisme en die neo-Attisisme -- 6.11.6 Filosofiese verhandelinge: die neo-Platonisme van die Bisantynse era -- 6.11.7 Mediese verhandeling -- 6.11.8 Teologiese verhandelinge -- 6.11.9 Ensiklopedieskrywing -- 6.11.10 Filologiese studies -- 6.12 Romanskrywing -- 6.13 Die Grieks-Ortodokse Kerk -- 6.14 Eusebius van Caesarea -- 6.15 Konstatinos Psellos -- 6.16 Galênos -- 6.17 Justinianus -- 6.18 Proklos -- 6.19 Plotinus -- 6.20 Boëthius -- 6.21 Hupatia -- 6.22 Die aard van Bisantynse Grieks -- 7. Moderne Grieks -- 7.1 Dr. Philip Nicolaïdes -- 7.2 Moderne Grieks en Afrikaans -- 7.3 Enkele hoofkenmerke van Moderne Grieks -- 7.4 Demotiese of volks-Grieks: Dhimotikí -- 7.5 Boek-Grieks: Katharévousa -- 7.6 Basiese fonologie -- 7.7 Basiese grammatika -- 7.8 Die woordeskat van Moderne Grieks -- 7.8.1 Alexander Pallis -- 7.8.2 Adamantios Koraïs [ook Koraes] -- 7.8.3 Alexandros Papadiamantis -- 7.8.4 Nikos Kazantzakis -- 7.8.5 Andreas Kalvos -- 7.8.6 Dionusius Solomos -- 7.8.7 Aristotelis Valaoritis -- 7.8.8 Vidzendzos Kornaros: Erotokrítos -- 7.8.9 Demetrios Vikelas: Loukis Laras -- 7.8.10 Kostis Palamás -- 7.8.11 Anjelos Sikelianos -- 7.8.12 Georghos Seferis -- 7.8.13 Odusseus Elutis -- 7.8.14 Aanvullende katalogus van Moderne Griekse skrywers in verskillende genres -- Addendum A: Karakterisering van die werke én die Grieks van prominente Klassieke Griekse skrywers -- Aischulos -- Sophokles -- Euripides -- Aristophanes -- Herodotos -- Die vaart om Suidelike Afrika in die 6de eeu v.C. -- Thoukudides -- Plato -- Aristoteles -- Demosthenes -- Lusias.
Isokrates.
Sommario/riassunto: Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literere genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om 'n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaides se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan.
Titolo autorizzato: Die Verhaal Van Die Griekse Taal Oor 35 Eeue Heen  Visualizza cluster
ISBN: 1-928357-30-X
Formato: Materiale a stampa
Livello bibliografico Monografia
Lingua di pubblicazione: Afrikaans
Record Nr.: 9910555234303321
Lo trovi qui: Univ. Federico II
Opac: Controlla la disponibilità qui