Vai al contenuto principale della pagina
Autore: | Ehlers Anton |
Titolo: | Die Kaapse Helpmekaar : Bemiddelaar in Afrikaner Opheffing, Selfrespek en Respektabiliteit |
Pubblicazione: | Stellenbosch : , : African Sun Media, , 2018 |
©2018 | |
Edizione: | 1st ed. |
Descrizione fisica: | 1 online resource (513 pages) |
Disciplina: | 338.968 |
Soggetto topico: | Poverty - South Africa |
Poverty - History | |
Nota di contenuto: | Intro -- TITELBLAD -- KOLOFON -- INHOUDSOPGAWE -- VOORWOORD -- INLEIDING -- AFDELING A | Die Helpmekaarbeweging in SA: die storm- en drangjare, c1915-c1920 -- HOOFSTUK EEN | "Die Helpmekaar is uit God gebore" die Helpmekaarbeweging c1915-c1920 -- HOOFSTUK TWEE | Die ontstaan, stigting en vestiging van die Helpmekaarvereniging van die Kaapprovinsie, c.1916-c.1920 -- AFDELING B | Die Helpmekaarvereniging van die Kaapprovinsie, 1920-1965 -- HOOFSTUK DRIE | Die kongres- en takstelsel: van aanwins tot albatros -- HOOFSTUK VIER | Die Helpmekaar en Onderwys: lees, skryf en reken -- HOOFSTUK VYF | Helpmekaar-studiebeurse en lenings -- AFDELING C | Die Hulp-studieleningsfonds of B-fonds, 1941-1966 -- HOOFSTUK SES | DH van Zyl en die ontstaan, stigting en funksionering van die B-fonds -- HOOFSTUK SEWE | Van B-fonds tot Helpmekaar Studiefonds -- HOOFSTUK AGT | "Twee fondse in een pot" die Helpmekaar Studiefonds amalgameer met die Helpmekaarvereniging van die Kaapprovinsie, 1966 -- AFDELING D | Die Helpmekaar Studiefonds, 1966-2006 -- HOOFSTUK NEGE | In die vaarwater van Afrikaner- politieke en ekonomiese hoogty, 1966-c.1990: bloei, beloon, beleër -- HOOFSTUK TIEN Hoofstuk Een | Die "Wisseling van die Wag": herbesinning, heroriëntering, herstrukturering, 1990-2002 -- HOOFSTUK ELF | Die Korporatisering van die Helpmekaar, 2002-2014: op pad na 'n "goeie dag" -- AFDELING E | Evaluering -- HOOFSTUK TWAALF | BEMIDDELAAR IN AFRIKANER OPHEFFING, SELFRESPEK EN RESPEKTABILITEIT: 'N BALANSSTAAT -- BRONNE -- INDEKS. |
Sommario/riassunto: | Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, 'n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus 'n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As 'n kredietverskaffer vir tersiêre opleiding van Afrikaanse studente vir meer as 'n honderd jaar, verteenwoordig dié verhaal in 'n sekere sin die verhaal van Afrikaners - van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiêre onderrig. Dit verskaf 'n Afrikaner-antwoord op 'n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, 'n templaat en 'n benadering voorhou waarby 'n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind. |
Titolo autorizzato: | Die Kaapse Helpmekaar |
ISBN: | 1-928357-79-2 |
Formato: | Materiale a stampa |
Livello bibliografico | Monografia |
Lingua di pubblicazione: | Afrikaans |
Record Nr.: | 9910822361003321 |
Lo trovi qui: | Univ. Federico II |
Opac: | Controlla la disponibilità qui |