LEADER 03941nam 22004933 450 001 9910966953403321 005 20210901203343.0 010 $a9781928357797 010 $a1928357792 024 7 $a10.2307/j.ctv1nzfz59 035 $a(CKB)4100000009513108 035 $a(MiAaPQ)EBC6321155 035 $a(Au-PeEL)EBL6321155 035 $a(OCoLC)1193115465 035 $a(NjHacI)994100000009513108 035 $a(EXLCZ)994100000009513108 100 $a20210901d2018 uy 0 101 0 $aafr 135 $aurcnu|||||||| 181 $ctxt$2rdacontent 182 $cc$2rdamedia 183 $acr$2rdacarrier 200 14$aDie Kaapse Helpmekaar $eBemiddelaar in Afrikaner Opheffing, Selfrespek en Respektabiliteit 205 $a1st ed. 210 1$aStellenbosch :$cAfrican Sun Media,$d2018. 210 4$dİ2018. 215 $a1 online resource (513 pages) 311 08$a9781928357780 311 08$a1928357784 327 $aIntro -- TITELBLAD -- KOLOFON -- INHOUDSOPGAWE -- VOORWOORD -- INLEIDING -- AFDELING A | Die Helpmekaarbeweging in SA: die storm- en drangjare, c1915-c1920 -- HOOFSTUK EEN | "Die Helpmekaar is uit God gebore" die Helpmekaarbeweging c1915-c1920 -- HOOFSTUK TWEE | Die ontstaan, stigting en vestiging van die Helpmekaarvereniging van die Kaapprovinsie, c.1916-c.1920 -- AFDELING B | Die Helpmekaarvereniging van die Kaapprovinsie, 1920-1965 -- HOOFSTUK DRIE | Die kongres- en takstelsel: van aanwins tot albatros -- HOOFSTUK VIER | Die Helpmekaar en Onderwys: lees, skryf en reken -- HOOFSTUK VYF | Helpmekaar-studiebeurse en lenings -- AFDELING C | Die Hulp-studieleningsfonds of B-fonds, 1941-1966 -- HOOFSTUK SES | DH van Zyl en die ontstaan, stigting en funksionering van die B-fonds -- HOOFSTUK SEWE | Van B-fonds tot Helpmekaar Studiefonds -- HOOFSTUK AGT | "Twee fondse in een pot" die Helpmekaar Studiefonds amalgameer met die Helpmekaarvereniging van die Kaapprovinsie, 1966 -- AFDELING D | Die Helpmekaar Studiefonds, 1966-2006 -- HOOFSTUK NEGE | In die vaarwater van Afrikaner- politieke en ekonomiese hoogty, 1966-c.1990: bloei, beloon, belee?r -- HOOFSTUK TIEN Hoofstuk Een | Die "Wisseling van die Wag": herbesinning, herorie?ntering, herstrukturering, 1990-2002 -- HOOFSTUK ELF | Die Korporatisering van die Helpmekaar, 2002-2014: op pad na 'n "goeie dag" -- AFDELING E | Evaluering -- HOOFSTUK TWAALF | BEMIDDELAAR IN AFRIKANER OPHEFFING, SELFRESPEK EN RESPEKTABILITEIT: 'N BALANSSTAAT -- BRONNE -- INDEKS. 330 $aDie boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, 'n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus 'n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As 'n kredietverskaffer vir tersie?re opleiding van Afrikaanse studente vir meer as 'n honderd jaar, verteenwoordig die? verhaal in 'n sekere sin die verhaal van Afrikaners - van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersie?re onderrig. Dit verskaf 'n Afrikaner-antwoord op 'n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, 'n templaat en 'n benadering voorhou waarby 'n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind. 606 $aPoverty$zSouth Africa 606 $aPoverty$xHistory 615 0$aPoverty 615 0$aPoverty$xHistory. 676 $a338.968 700 $aEhlers$b Anton$01800977 801 0$bMiAaPQ 801 1$bMiAaPQ 801 2$bMiAaPQ 906 $aBOOK 912 $a9910966953403321 996 $aDie Kaapse Helpmekaar$94345989 997 $aUNINA