LEADER 03290nam 2200481z- 450 001 9910619476603321 005 20250826172249.0 010 $a1-928424-75-9 035 $a(CKB)4100000011809085 035 $a(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/93334 035 $a(EXLCZ)994100000011809085 100 $a20202210d2021 |y 0 101 0 $aafr 135 $aurmn|---annan 181 $ctxt$2rdacontent 182 $cc$2rdamedia 183 $acr$2rdacarrier 200 14$aDie wonderbare Heilige Gees e?n die Vader van liefde $e~'n missione?re teologie ~ /$fPieter Verster 210 $aBloemfontein$cUJ Press$d2021 215 $a1 electronic resource (242 p.) 311 08$a1-928424-74-0 330 $aPieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ?n oorvloed gerwe. ?n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ?n gedeë studie; dit is ?n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ?n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ?n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ?n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ?n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ?n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek 517 $aWonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde 517 $aWonderbare Heilige Gees Ãn die Vader van liefde 606 $aPhilosophy of religion$2bicssc 606 $aChristianity$2bicssc 610 $aHeilige Gees 610 $aDrie-eenheid 610 $abelydenis 610 $aeenheid 610 $adie verbond 610 $ageloof 610 $asakramente 610 $aheiligmaking 610 $amissionale kerk 610 $aChristologie 615 7$aPhilosophy of religion 615 7$aChristianity 700 $aVerster$b Pieter$01292574 906 $aBOOK 912 $a9910619476603321 996 $aDie Wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde$93022413 997 $aUNINA