LEADER 01416oam 2200229z- 450 001 9910163237403321 010 $a1-63339-427-1 035 $a(CKB)3710000001046028 035 $a(VLeBooks)9781633394278 035 $a(EXLCZ)993710000001046028 100 $a20210505c2014uuuu -u- - 101 0 $aeng 200 $aSing ons nou van Kersfees 210 $cKlingenberg Press 215 $a1 online resource (124 p.) 330 $aKersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A. 701 $aYoung$b Michael D$060392 701 $aEbersohn$b Petro$01747656 906 $aBOOK 912 $a9910163237403321 996 $aSing ons nou van Kersfees$94179842 997 $aUNINA