LEADER 03185nam 22004573 450 001 9910157750703321 005 20250731080249.0 010 $a1-5071-6362-2 035 $a(CKB)3710000001001993 035 $a(BIP)058571105 035 $a(VLeBooks)9781507163627 035 $a(MiAaPQ)EBC32189946 035 $a(Au-PeEL)EBL32189946 035 $a(OCoLC)1530380746 035 $a(Exl-AI)993710000001001993 035 $a(EXLCZ)993710000001001993 100 $a20250731d2016 uy 0 101 0 $aafr 135 $aurcnu|||||||| 181 $ctxt$2rdacontent 182 $cc$2rdamedia 183 $acr$2rdacarrier 200 14$aDie Krag Van Middernag Gebed 205 $a1st ed. 210 1$aBielefeld :$cBabelcube Inc,$d2016. 210 4$dİ2016. 215 $a1 online resource (97 p.) 330 8 $aHierdie boek, 'Die Krag van Middernag Gebed', sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ongelooflike boek beskryf.In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word le?. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel?Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het - direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Waarom het Satan gedurende vergadering uit sy stoel uit geval omdat die naam van Jesus genoem was?Weet jy van die vyand se oorlog strategiee? teen die kerk, Christene en predikante? Hoe breek hy predikante van die evangelie af of nog erger, hoe vermoor hy hulle soms? Wie is die agente van die donker koninkryk in die kerk? Watter rol moet die gebedstryders speel?Wat is die belang van die koninkryk van Satan in menslike vlees en bloed? Hoekom moet mense geoffer word in die okkult we?reld? Jy sal oor verskeie verhale van voormalige agente van Satan, en selfs van die media, lees oor die opoffering van mense en ander skrikwekkende gebruike wat nie gepubliseer mag word nie. Waarom sal vrou die oe? van kruipende baba verwyder, haar slag, met die baba se gehuil en gekreun in haar ore, en dan die baba eet? Wat doen die okkult met seks? Kan bose geeste, verbonde en vloeke deur seks oorgedra word? Waarom sal man met klein seuntjie slaap en hom for 606 $aSpiritual warfare$7Generated by AI 606 $aPrayer$7Generated by AI 615 0$aSpiritual warfare 615 0$aPrayer 700 $aAgbo$b Gabriel$01125605 701 $aFair$b Mignionette$01747006 801 0$bMiAaPQ 801 1$bMiAaPQ 801 2$bMiAaPQ 906 $aBOOK 912 $a9910157750703321 996 $aDie Krag van Middernag Gebed$94179440 997 $aUNINA