LEADER 05547 am 22007213u 450 001 9910137235903321 005 20230621135327.0 010 $a9780620647274 (ebook) 035 $a(CKB)3710000000512050 035 $a(SSID)ssj0001666282 035 $a(PQKBManifestationID)16454668 035 $a(PQKBTitleCode)TC0001666282 035 $a(PQKBWorkID)14999909 035 $a(PQKB)11625012 035 $a(OCoLC)919491239 035 $a(WaSeSS)IndRDA00056439 035 $a(oapen)https://directory.doabooks.org/handle/20.500.12854/38854 035 $a(EXLCZ)993710000000512050 100 $a20160829h20142014 uy 0 101 0 $aafr 135 $aurmn#nnn||||| 181 $ctxt$2rdacontent 182 $cc$2rdamedia 183 $acr$2rdacarrier 200 10$aChristelike etiek in 'n sekulariserende samelewing /$fJ.M. Vorster 210 $aDurbanville, South Africa$cAOSIS$d2014 210 1$aDurbanville, Suid-Afrika :$cAOSIS,$d[2014] 210 4$dİ2014 215 $a1 online resource (xiv, 193 pages) 225 0 $aOpen Access e-Books 225 0 $aKnowledge Unlatched 320 $aIncludes bibliographical references (pages 181-193) 327 $a1. Sekularisme en die gevolge daarvan -- 2. Postsekule?re era? -- 3. Hermeneutiek vir christelike etiek : die natuurreg -- 4. Die hermeneutiek vir christelike etiek : die geskrewe Woord -- 5. Hermeneutiek vir christelike etiek : Christologie -- 6. Saamgevat in die wet -- 7. Die kerk en sekularisme -- 8. Geloofwaardige christelike hoop -- 9. Antwoord op sekularisme? 330 $a'Christelike etiek in 'n sekulariserende samelewing' produces authoritative, fully evidenced and well-reasoned treatment of Christian ethics, a major topic that is of central concern to South Africa's people. It disseminates original research, fosters collaboration of experts and generates new developments within the specific field of Reformed Theology and Christian Ethics. The target audience are specialists in the field of Systematic Theology and contextual ministry. The author applies in Christian ethics the concept of the kingdom of God as the overarching paradigm in order to elucidate societal and ecclesiastical problems which are experienced in morality today. The book's hypothesis is argued and substantiated by using a very wide variety of classic, as well as recent investigations in the field of ethics. What promotes this specific research is the fact that the author not only refers to international researchers, but also to South African theologians and the South African situation. The book further reflects on the phenomenon secularisation and the notion post-secular spirituality, argued against the background of a universal law of nature and a specific scriptural revelation and Christology. In light of the challenges of postmodernity it focuses on the concepts truth, justice and the prophetic calling of the present-day church. The author has managed to translate Christian situation ethics that enriches and stimulates research thoughts, that can assist and advocate reconciliation in South Africa. 330 $a'Christelike etiek in?n sekulariserende samelewing' genereer gesaghebbende, ten volle bewese en goed beredeneerde behandeling van christelike etiek,?n vername onderwerp wat van kardinale belang vir die mense van Suid-Afrika is. Dit dissemineer oorspronklike navorsing, bevorder samewerking van kundiges en genereer nuwe ontwikkelings binne die spesifieke veld van die Gereformeerde teologie en Christelike etiek. Die teikenmark is spesialiste op die gebied van Sistematiese Teologie en kontekstuele bediening. Die outeur pas in die Christelike etiek die konsep van die koninkryk van God toe as die oorkoepelende paradigma, ten einde maatskaplike en kerklike probleme wat vandag ten opsigte van moraliteit ervaar word, te belig. Die hipotese van die boek word beredeneer en gestaaf deur die gebruik van?n baie wye verskeidenheid van klassieke, sowel as onlangse ondersoeke op die gebied van etiek. Wat hierdie spesifieke navorsing bevorder, is die feit dat die skrywer nie net na internasionale navorsers verwys nie, maar ook na Suid-Afrikaanse teoloe? en die Suid-Afrikaanse situasie. Die boek besin ook oor die fenomeen sekularisasie en die begrip postsekule?re spiritualiteit, bespreek teen die agtergrond van?n universele natuurwet en?n spesifieke Skrifopenbaring en Christologie. In die lig van die uitdagings van die postmoderniteit, fokus dit op die konsepte van waarheid, geregtigheid en die profetiese roeping van die hedendaagse kerk. Die skrywer het daarin geslaag om die Christelike situasie-etiek te kommunikeer. Die werk kan navorsingsidees verryk en stimuleer, en help om versoening te bepleit. 606 $aChristian ethics 606 $aSecularism 610 $akerk 610 $asekularisme 610 $abiblisisme 610 $asecularism 610 $ahuwelik 610 $akingdom of god 610 $amarriage 610 $akoninkryk van god 610 $arevelation 610 $atheological ethic 610 $ateologiese etiek 610 $achurch 610 $abiblicism 610 $achristelike etiek 610 $achristian ethics 610 $aopenbaring 615 0$aChristian ethics. 615 0$aSecularism. 676 $a241 700 $aVorster$b J. M.$0926685 801 0$bPQKB 801 2$bAuAdUSA 801 2$bUkMaJRU 912 $a9910137235903321 996 $aChristelike etiek in 'n sekulariserende samelewing$92081041 997 $aUNINA