1.

Record Nr.

UNINA9910619478403321

Autore

Moll Johan C

Titolo

Moedertaalonderrig en taalaktivisme in Suid-Afrika : Analise van gedrukte mediadekking tussen 2006 en 2010

Pubbl/distr/stampa

Bloemfontein, : UJ Press, 2016

ISBN

1-920382-85-2

Descrizione fisica

1 electronic resource (264 p.)

Soggetti

Teaching of students with English as a second language (TESOL)

Language teaching & learning (other than ELT)

Lingua di pubblicazione

Afrikaans

Formato

Materiale a stampa

Livello bibliografico

Monografia

Sommario/riassunto

Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?