Intro -- Inhoudsopgawe -- Bedankings -- Voorwoord -- 1 Koring suid van die Bergrivier -- 1.1 Inleiding -- 1.2 Rondebos-omgewing -- 1.3 Hottentots-Holland -- 1.4 Stellenbosch, Drakenstein en De Clapmuts (±1684) -- 1.5 Die Swartland suid van die Bergrivier (±1720) -- 2 Koringverbouing -- 2.1 Die saai, oes en verwerking van koring tot ±1800 -- 2.2 Vervoer (1652-1862) -- 2.3 Die eerste landboukundige, William Duckitt -- 3 Koring in die Piketbergdistrik -- 3.1 Die Sandveld wes van die Piketberge -- 3.2 Oos van Piketberg - die Rooi-Karoo-, Porterville- en Eendekuil-gebied -- 3.3 Die benaming en ligging van Piketberg en die Rooi-Karoo -- 4 Uitbreiding van koringproduksie -- 4.1 Treine -- 4.2 Bossieveld word landerye in die Rooi-Karoo (1880-1940) -- 4.3 Graan na Gouda -- 4.4 Die graanboere kry swaar -- 4.5 Die stigting van koöperasies - Wesgraan en Bokomo -- 5 Die eseltydperk(1862-1947) -- 5.1 Van os na esel -- 5.2 Die werk op 'n saaiplaas in die tyd toe esels gebruik is, soos beskryf deur S.W. van der Merwe (1972) -- 6 Meganisasie -- 6.1 Eerste uitvindings -- 6.2 Tydlyn: Landbou in die eerste drie eeue ná Van Riebeeck se koms -- 6.3 Stoomaandrywing -- 6.4 'n Meer hanteerbare trekker sien die lig -- 6.5 Trekkers raak gewild in die Swartland -- 6.6 Wat is in 'n naam? -- 6.7 'n Boer maak 'n plan -- 6.8 Die legendariese Lanz met die tweeslag-eensilindermasjien met die gloeikop -- 6.9 Meganisasie op die oesland -- 6.10 Meganisasie in die Swartland sedert die 1920's -- 6.11 Die dorsmasjien - 'n ouer uitvindsel as die snymasjien (losgooier) -- 6.12 |